
WELKOM BY NG GEMEENTE HORISON









- Foto’s van die kerk.
Die Vrug van die Gees
Een van die duidelikste bewyse dat ek werklik ‘n Christen is, is dat die vrug van Christus se Gees in my lewe is. Vroom woorde en getuienisse is mooi maar dit tel min as hierdie innerlike gesindhede en praktiese eienskappe nie bykom nie. Memoriseer die nege dele van die vrug soos hieronder aangehaal uit Gal. 5:22. Dink dikwels daaroor. Nooi die Heilige Gees om beheer van jou lewe te neem en hierdie vrug almeer sigbaar te laat word.
LIEFDE; VREUGDE; VREDE; GEDULD; VRIENDELIKHEID; GOEDHARTIGHEID; GETROUHEID; NEDERIGHEID; SELFBEHEERSING

































